Comments on: Om knoffel te skil en te bewaar

By: Skoor
Welkom by my virtuele resepteboek, Ella!

Jong, met knoffel was daar nog nooit fout nie, behalwe as dit crushed garlic in oil is.  Dan krul tot my voortande neffens die wortels om!

Jou pa het ‘n briljante idee gehad – ongelukkig vereis die huidige prys van krag meer innoverende metodes om die knoffel in te neem.  Ek stoom my heel huisies soms saam met die groente in die stomer.  Nou nie so gekarameliseerd soos in ‘n oond nie, maar steeds heerlik en geurig.

Jy kan dit ook soggens heel sluk – sny ‘n medium huisie in twee, en sit die ‘buitekant’ agter op jou tong, m.a.w. die gedeelte waar die mes nie was nie.  Sluk dit met ‘n groot glas water af.  Doen so met beide stukkies.

Jy ruik nie iets nie, en jou maag kan rustig onttrek wat hy wil uit die gedeelte wat gesny is.

Die gesiggies sal ek vir jou met epos stuur – dit wat ek gebruik.  Daar is hordes, maar ek ken hulle nie almal nie.

Loer weer in – meeste resepte het knoffel in, so jy sal dit kan maak!

By: Ella
O ja, so by the way… wa kry julle die oulike gesiggies wat julle so vir mekaar trek, he?

By: Ella
Nou wil ek net vir jul vitel: Dis die eerste keer lat ek, wat Ella is, hierdie webtuiste besoek en mensig, is dit nou uit die blou van onse jimmel!! Maggies, man! Afrikaners KAN bleddie plisierig raak, hoor!

Ek het hoeka verlede week gehoor my kolestersehol is te hoog en moes gaan vir ‘n angiogram. Die dem dokters wat ook grou waar hulle nie moet nie! Daas toe nie fout met die kloppertjie nie, maar die kolestersehol is gevaarlik hoog.

Hier trek ek weg opi internet en besluit om in my se eie taal te soek wat lat ek nou moet doen. En siedaar, hier kom ek by julle uit. Ek sien jy is genaamd “Skoor”. Nou Skoor, ek wil vir jou se dankie vir die knoffel raad. Nou op flippen 50 moet ek eers kan verstaan hoekom my oorle pa altyd lunchtye huistoe gejaag het, die knoffelhuisies in ‘n oondpan gesit en laat bak teen 100 grade terwyl hy ‘n uiltjie gaan knip het. As hy daar wakker geword het, het sy mond eintlik gedrool van die lus en een vir een was in die mond gepop en gesluk. Dit was sy daaglikse roetine.

En nou remind jy my dat ek op DIE manier in my pa se voetspore moet volg. Nou ja, dan doen ek so!!

Dankie! Ag dankie! Ag baie dankie! Ag baie baie dankie! (Is dit nou genoeg?…)

By: BB
Oops!!   sal vir jou stuur!! Is baaaaaie njammies koekies!!

By: Skoor
Heita!  Ek gee jou sommer ‘n sleuteltjie vir die blog, dan kan jy die TIPS gedeelte doen.

Ek sal onthou van die snorkie in die middel van die knoffel.  Ai, ek vrek vir ‘n knoffeltjie.  Hou at least die muskiete op ‘n distansie.

Klink my jy is ‘n lopende virtuele kombuishulp!  Waa’s my koekie resep?

By: BB
En die hande se reukie kom maklik af met growwe sout en ‘n skootjie olyfolie, lekker ingevryf en dan met seep en warm water afgespoel… (die sout en olyfolie is in elk geval ‘n great exfoliator – twee vlieë met een klap

By: BB
Jippie tog – darem een opgevoede knoffel-gourmet ini virtual kitchen… Mag ek nou maar ook raad gee oor knoffel?

Wanneer jy die knoffelhuisie nou so met die tandestokkie uitgevis het, sit jy hom op ‘n plank of kapbord. Ok, nou slice jy hom van kop tot tone middel-twee. Daar is ‘n duidelik onmiskenbare ‘pit’ binne-in hom – partymaal liggroen, anders ook maar vleeskleurig, maar jy sal hom kan onderskei van die ‘vleisie’. Lig albei knoffelhuisie-helftes se ‘pit’helftes met die punt van die mes uit en discard.

Nou draai jy jou mes se lem platkant neer en squash die knoffelhuisie plat met die lem. Strooi ‘n klein bietjie!!! growwe sout oor en gee hulle gas met die lem – netso fyn of grof soos jy verkies.

Jy kan dit natuurlik ook deur ‘n garlic-press wurg, maar verwyder steeds die ‘pit’.

‘n Portugese antie wat my leer trinchado maak het, het my dié een geleer – dis dit einste pitjie wat die asem veroorsaak – jy kan daai hele kênfroetbottel knoffel leeg-eet (rou, gaar, maakiesaakie) solank jy die pitjie verwyder. Aftertaste, aftersmell, afterals – GONE!!

By: Skoor
Ja, dit is ‘n silikon buisie, oop aan beide kante, waarin jy die huisies gooi, dit tussen jou palms rol, en voila.

Jamie Oliver het ene teen 8x die prys, so kyk by Mr Price home, Ackermans Home of Boardmans daarvoor.  Vra vir die garlic skin remover.  The silicone one.  Yes.

Ek hou steeds van my mes metode.  Iets aan gerief wat my soms grief.

By: Salome
My ma het iewers gehoor van `n apparaat wat mens kan gebruik om die skilletjies van knoffel af  te haal? Weet iemand iets van so `n apparaat?

By: Skoor
Ja, ek is mos ‘n slimmie!     As dit groetes kan vars hou vir langer, en dit het ‘n kiemdoder, hoekom nie?