Comments on: Komyn hoender in ‘n wrap met dhania en yoghurt

By: Skoor
Dit klink lekker – jy moet dat hy daai kids leer beskuit bak.  Versprei die goeie goed in die lewe.

Ek hou daarvan om my wrap ‘n ekstra kleurtjie te gee in ‘n droe pan – die mikro maak egter ook sin.

By: Nikita
Hy het “kookkuns” wat hulle hier “foodtechnology” noem ingestel by sy vorige skool! Hy is besig om dit by sy huidige skool te implementeer en is gedurig besig om nuwe dinge uit te probeer..wanneer hy tyd het. Hy is “Design and Tech”-onnie en dit dek hier nogal ‘n wye spektrum wat foodtech insluit. Probeer gerus die fennel. Dis nogal lekker. Ons maak sommer die wraps in die mikrogolf warm, paar sekondes.

By: Skoor
Ek ken fennel, ja, maar het dit nognie in ‘n wrap probeer nie.  Altyd ‘n eerste keer!

Skoorlief het vanaand kick ass rooties met gisteraand se leftover hoender en koljander blare gemaak.  Kaas ingesmelt, en ek was in die wolke!

Jou man klink gladnie lam in die hande nie – wonderlik.

By: Nikita
jissie, ek vrek oor hierdie wraps, my man koop Fennel…weet nie of jy daarvan weet nie/ken nie. Ek’s mal oor die fennel wat hy in repies sny en saam met die groente braai. Probeer dit bietjie.

By: Skoor
Flip, ‘n gelikkage baas maak ‘n gelikkage miesies.  Die huishouding is rustiger, die vlooie byt nie die hond nie, en die kinders gee nie probleme nie – moenie huiwer nie:  kook broer, KOOK!!!

By: Flip
nou struikel ek so onverwags oor hierdie gawe blog en heerlike respte maar laat my toe om dit vir die miesies vandog te doen dalk word die baas net gelikkag!

By: Skoor
hahaha Mavis!  djy moet ma’ meer hie ko kyk wat alles hier gakoek wore.

Daai baas gan banja van djou hou, en ‘n galikkage baas maak die miesies ook galikkag!

By: Mavis
dankie dankie banja mies ek weet nie altyd wat om vir die baas te kook nie dankie