Comments on: Souskluitjies

By: Nikita
Sy’s nie meer “klein” nie, alhoewel ek haar klein wil hou, ‘n plesier om te he!   Sy’s 17 en het vandag ‘n tweeling maats hier gehad (eksamens klaar) en het die lekkerste koekies gebak.. die 2ling (Taiwanees) het nog nooit voorheen in hul lewens koekies gebak nie! (Ma werk in Hong Kong en hulle is saam met die pa hier- hulle het hier dieselfde jaar aangeland wat ons gekom het en so maats geraak, baie oulike  2 kinders en dem slim) en sy’t hulle nou hier laat bak -onder haar “bekwame” leiding   – sy bak -en-brou al sedert haar 8ste verjaarsdag toe ek haar ‘n maklike manier geleer het om muffins te maak! en kan sy bak! die koekies is op! (maats het van dit saam huistoe ook) en sy’t belowe om more weer te bak. sal jou die resep stuur.

By: Skoor
Hoe oud is die klein kok??

Ek moet se, soos die reen nou op die dak neerkletter, sal ek nie omgee vir ‘n bakkie souskluite nie.  Al is dit 10:30am….

By: Nikita
Ek wil net se, dis nie winter hier nie, maar ek het my kind gemaak souskluitjies maak vir ons vir nagereg vanaand…dit was heerlik, dankie! En toe leer sy sommer van die gesegde…iemand wat kluitjies bak…haha… ons taal is darem ryk hoor!

By: Skoor
Gee jy jou adres uit?  Ek vrek vir pampoen en boontjies.  Kan maar sonder die vleis ook wees.

By: boervrou
Nie heeltemal  rys, vleis en aartappels nie, maar pampoen, boontjies en vleis. Maak kos voor 12. Pak dit in ‘n “koelsak” en vat dit dan saam, sodat die kinders darem hulle gekookte kossies inkry. Poeding nee. Aandete is dan baie lig, ‘n appel of naartjies. Weet jy hoe min kinders kry deesdae groente in? Party eet nèt Sondae kookkos!! Dis nogal tragies.

By: Skoor
Dankie Alta & Pikkelik!

Dis wonderlik om sulke opgewonde terugvoer te kry.  Maak die feit dat ek my resepte nie in ‘n boek neerskryf nie, maar op die net neersit en deel, soveel meer die moeite werd.

(Al is ‘n resepteboek met menshande gevorm iets spesiaals!)

By: Pikkelik
En jou souskluitjies mag jy met trots plaas!!!   Dit is heerlik, heerlik, ek het dit alweer Gister gemaak, sommer net omdat dit ‘n vakansiedag was en dit was koud!

By: Alta
Skoor, komplimente aan jou!! Flip daai peppermint tert is heeeerlik!!Vinger lek lekker!!!!

By: Skoor
Oe ek sien dit al….soos ‘n ‘naked chef’, kaalboudjies met net ‘n voorskoot aan, staan die Wip kaal alles met net ‘n vere boa en proe aan ‘n houtlepel terwyl die wimpers verleidelik gefladder word vir ‘n ERG honger manlief!

Tussen julle staan net sjampanje op ys, en rondom julle het die tyd gaan stilstaan…

Asseblief, kom se hier as jy daai inskrywing gemaak het, ek wil loop lees wat agter daai mure in daai straat gebeur (het)!

By: Wipneus!
Ek het ‘n verhouding met kos Skorie    9 1/2 weeks, wag ek moet eers die fliek gaan kyk, dan sal ek jou sê     Miskien moet hulle my betaal, dink jy hulle het my siel gesteel, ek trust juis nie die Hollywood mense nie….  Ek moet tog eendag ‘n inskrywing maak waar ek een van jou resepte uittoets..

Het jy geweet as ek erg nostalgies en romanties  is, kook ek selfs met my vereboa?

Mens moet kosmaak met passie doen, die lekkerste ding is om ander mense se magies vol te maak, en te sien hoe hulle dit geniet.

Ek is bietjie af hier…. ek deel liefde uit aan my geliefdes met kos….

En jy help my baie hiermee    Dankie…