Comments for Skoor Kook Oor / Skoor Kos

Opmerking op Doel van die blog deur Skoor
Marietta!  Daai resep ken ek.  Mens moet dit NOOIT na ‘n groot maal probeer inkry nie, want dan gaan le jy gewoonlik buite op die grasperk en staar na die hemel en dink by jouself:  ‘ai hoekom, hoekom HOEKOM het ek dit gedoen.’

Dis moord vir enige soettand.  Ek kry een maal ‘n maand ‘n soet lus, maar daar is mense wat van die tipe dinge leef.  My tannie is een van daai mense.  Sy het sommer 3 terte op Maandag gemaak, en teen Donderdag het sy 90% van hulle opgeeet.  Rietskraal gebly.

Dankie vir jou deelname – ek vertrou iemand sal hierdie resep opraap en in die styl van die blog, ‘n totale vreetfees maak van die paar bestanddele!

Hoop die beskuit kom ok uit.

Opmerking op Doel van die blog deur Marietta
Hallo Skoor, Ek het jou Semelbeskuit resep gedruk maar nie die naweek by bak gekom nie – werk daagliks van 7 – 7!.  Ek het egter jare gelede  ‘n naamlose  “resep” by ‘n vriendin gekry wat later deur my baas as “Chaos vir die heupe” gedoop was.

Ek sal graag wil he dat jy dit moet probeer.  Hier is dit – jy sal merk dat daar nie oordentlike hoeveelhede is nie want jy gebruik so veel as wat jy lus voel.

‘n paar lekker ryp piesangs

suurlemoen sap

Gemmer biscuits [ginger nuts]

soetwyn or sjerrie om dit in te doop

fyn appelkooskonfyt

gekookte kondensmelk

Orley whip [om die tert nie so ryk te maak nie!]

klis die orleuy whip styf.

Doop die gemmer beskuitjie in wyn en pak dan ‘n laag onder in die bak.

Smeer ‘n lagie appelkoos konfyt en dan ‘n lagie kondensmelk oor.

Sny ‘n piesang in skywe en doop in suurlemoen sap om nie te verbruin nie. – dit word die volgende laag.

die laaste laag is die Orley whip.

Herhaal en eindig met Orley whip en versier soos jy lus het.

Glo my, dit is ongelooflik lekker maar mens kan net ‘n klein stukkie op ‘n keer eet so dit maak dig oor ‘n baie “ekonomiese” tert om voor te sit.

Baie dankie vir alle lekker lees en lag op jou blog!

Opmerking op Potgrond Poeding! deur Skoor
Toe Pikkie, het die poeding aangebrand?

Krista, nevermind die vet, gebruik NO FAT maaskaas, dan balanseer jy die twee uit!

Kaneel, ek het jou nogal in gedagte gehad toe ek dit geplaas het.  ‘n Seun met ‘n soet tand soos ek aflei jy is, het ‘n vinnige ‘pick me up’ nodig by tye!

Son, natuurlik!  Ek het dit gisteraand met Mint Romany Creams gemaak.  Dan het dit so ‘n hint van die heerlike peperment crisp tert van my ma, by.

Ek dink grootmense moet sommer ‘n lekker skeut brannas ook bygooi.  Jinne, mens is net een maal groot!

Opmerking op Potgrond Poeding! deur Sonkind
Kan ek iets anders as oreo koekies gebruik? Ek HAAATT Oreos!

Opmerking op Potgrond Poeding! deur kaneelsuiker
Oh wow! Kannie wag om weer by die huis te kom en te probeer nie!

Opmerking op Potgrond Poeding! deur Krista
Hmmmmmmmm, njammies!!!!!!!

PS: Hoeveel g vet/100 g het Oreos in?

Opmerking op Potgrond Poeding! deur Pikkie
Jy is my hero!!!  Net ‘n yskas!!!   Dankie Skorie, hierdie een probeer ek sommer vanaand…

Opmerking op Nood-leer-Bak Broodjie deur boervrou
Sjoe klink te lekker!

Opmerking op Nood-leer-Bak Broodjie deur Pikkie
…of uit ‘n drein uitgelok met ‘n stukkie slap pap…   haar woorde, nie myne nie….

Opmerking op Nood-leer-Bak Broodjie deur Skoor
Ons is.  Ek weet.

Jip, dis die ougatste pakkies, ek weet nie of dit 500g of 250g is nie.  So R7/pakkie.

Jou ma het jou seker in die Landbouweekblad gevind.  Vra haar tog.

ek spot net!