RSS

PASOP VIR DRANK!

Ek kon dit nie tussen die resepte plaas nie – maar ek moes dit net plaas!

eina

 

8 Responses to PASOP VIR DRANK!

  1. Nelba

    September 8, 2009 at 5:04 nm

    Ek oorweeg dit om hierdie vir my vyfjarige te wys. Nie as deel van ‘n vermaning oor drank nie. Daarvoor het ek hopelik nog so tien jaar voor tyd. Maar as waarskuwing teen messe. (Waaroor hy gek is.) By verdere nadenke – dalk nie. :lol:

     
    • Pottie

      Mei 25, 2011 at 3:24 nm

      Pottie se ons kan vleis so spaar.Kook tot naels sak en skoon is.

       
  2. Skoor

    September 9, 2009 at 10:02 vm

    Nelba, elke keer as ek die pic sien, ruk my derms in pyn saam!

    Woorde wek, maar voorbeelde trek… Ek reken jy moet maar die klein ninja die gesnyde realiteit wys!

    Gee dit darem so ‘n jaar. Nagmerries op 5 kan vreeslik traumaties wees.

    En ek weet nie hoeveel jy op winkelworsies steun nie, maar dit kan dalk die aptyd vir so iets ook kelder!!!

     
  3. Krista

    Mei 6, 2010 at 3:57 nm

    Eeeeeeeewwwwwwwwwwww!!!!!!!!!!!!!!

     
  4. Skoors

    Mei 6, 2010 at 4:33 nm

    :shock: Krista, het jy nie gesien hoe my vingertjies lyk die ander aand nie? Die dem dokter was mos ‘n Kubaan, toe werk hy my vingers in die verkeerde volgorde vas! Bid jou aan, ek beduie vir iemand, dan wys ek hom eintlik die middelvinger. Een groot gemors!

     
  5. Krista

    Mei 6, 2010 at 5:59 nm

    Sal jou leer om mense te point! :wink:

     
  6. Pottie

    Mei 25, 2011 at 3:25 nm

    ons kan vleis so spaar. Kook tot naels skoon en sag is.

     
  7. Skoor

    Mei 26, 2011 at 7:42 vm

    Lekker plan Pottie! In vandag se ekonomiese toestande is naels ‘n definitiewe opsie!!!
    :lol:

     

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 46 other followers