RSS

hiper cool braaibroodjies

03 Apr

Dankie Stoutsus dat ek jou woord ‘hiper cool’ hier mag gebruik, sonder permissie, maar met die nodige erkenning.

76500016.jpgMaak mense nog die boring ou tamatie en uie braaibroodjies, of koop almal deesdae hierdie pre-fab vierkante met die vals knoffel en ou kaas in die middel, en gooi dit op die kole?

Ek steek my hand op vir die outydse manier van braaibroodjies, maar met ‘n eenvoudige twist.

Maak die gesnyde bruin of witbrood met die ou manier van uieringe en tamatie, maar sit bietjie kaas op, en die geheime ultimate bestanddeel:  ‘n lekker smeersel Mrs Balls.

mediabase_01161_media_src_122.jpg

Maak genoeg, want daar gaan miskien nie oorbly vir more se brekvisbroodjie nie!!!200116229-001.jpg 

Hotdog buns werk ook fantasties vir hierdie lekkerte.

 
4 Kommentaar

Posted by op April 3, 2008 in Lekker maklike kos

 

4 responses to “hiper cool braaibroodjies

  1. Pikkelik

    April 4, 2008 at 9:11 vm

    Njammies, sal dit definitief probeer.

     
  2. sonkind

    April 5, 2008 at 10:10 nm

    Skoor, hierdie post van jou het gemaak dat ek die Liefie opgekommandeer het om nou, 10 uur in die aand, vir my braaibroodjies te maak😆

     
  3. skoor

    April 7, 2008 at 8:19 vm

    Ek hoop dit was die moeite werd Son, ek sal darem knorrig wees as jy my 10uur in die aand vir braaibroodjies in die ribbes pomp!

     

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: