RSS

Die ander tamatie

04 Apr

As jou tamatie oes jou onder kry, en jy keelvol is vir rou tamaties in jou slaai, probeer bietjie die oongeroosterde heerlikhede wat jy in slaai, op pizza, in bredies, ‘n tamatie sop of pastas kan gebruik.

15611-83dg.jpg

Neem soveel ryp ronde tamaties as wat jy op ‘n bakplaat gepas sal kry, sny hulle in kwarte, en gooi in ‘n mengbak.  Sprinkel sout en growwe peper oor, gevolg deur olyf olie.  Meng hulle versigtig deur met jou vingers, sodat die sout, peper en olie almal kus, en pak uit op die bakplaat.  Laat le hulle op hulle ‘ruggies’ – skilkant na onder.

Bak in ‘n matige oond tot hulle lyk of hulle ‘platval’ en bietjie kleur kry.  ‘n Oond van so 180 grade celcius behoort die truuk te doen.

Laat afkoel, en skep in ‘n lugdigte houer, en gebruik binne 5 dae.

 
1 Kommentaar

Posted by op April 4, 2008 in Lekker maklike kos

 

One response to “Die ander tamatie

  1. Pikkelik

    April 7, 2008 at 8:51 vm

    Dit was nou ‘n slim plan, en dit is heerlik!!!!

     

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: