RSS

Soetpatats met rooibos tee en vlapoeier

24 Jul

Ek vind hierdie resep op die internet.  Dit behoort aan ene Anne (dit kan nie Anne van die blogs wees nie, want sy jaag net vir Vader Krismis, sy het nie tyd vir kook nie!). 

Dus, Anne, ek het nie jou van nie, maar alle eer aan jou – ek lief rooibos, en ‘n patat op sy tyd is so welkom soos ‘n vriendelike glimlag as jou hart seer is!

ROOIBOS TEE PATATS

Maak rooibostee aan – so 2 sakkies – 500 ml – lekker sterk
Smelt so 125 gr botter en so 1 x k suiker in ‘n pot.
Gooi die rooibostee by.
Gooi so 1 tl sout in.
Sny patats in blokkies en gooi dit by.
Laat dit kook tot patats sag is – moenie baie roer nie, anders maak jy ‘mash’!!
Meng 2 tl vlapoeier met bietjie water en roer by en laat deurkook.

 
Lewer kommentaar

Posted by op Julie 24, 2008 in Lekker maklike kos

 

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: